Een Dag. Een Kamer. Een Styl.

Skep styl-vrede in jou slagveld-vertrek met Isabel se raad.

Slagoffer In Jou Eie Huis.

Is jy in ’n styl-geveg met jou huismaat, beste vriend, of ander helfte?

Is jou huis ’n oorlogsone van verskillende smake? Bly julle saam maar julle style pas nie? Staan julle verhouding op breekpunt?

Skryf vandag in.

R10,000 en Slegs 8 Ure

Kan jy met Isabel se praktiese styl-advies jou vertrek binne een dag red?

Die opskiet van ’n muntstuk bepaal wie julle gebroke kamer gaan herstel.

Ons gee die wenner R10,000, 8 ure en die hulp van ons kenners om jou plek nuwe lewe te gee.

Sien jy kans vir die uitdaging?

Skryf In



Ongelukkig aanvaar ons nie tans verdere inskrywings vir My Plek of Joune nie.

Laat weet wie jy is, saam met wie jy bly, waar julle bly, en hoekom julle huis ly onder ’n styl-oorlog.

LW: Ons aanvaar tans slegs inskrywings binne 50km van Kaapstad.